text.skipToContent text.skipToNavigation
background-image

Die Laaste sewe dae von Janson, Murray (eBook)

  • Verlag: Lux Verbi
eBook (ePUB)
15,69 €
inkl. gesetzl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Online verfügbar

Die Laaste sewe dae

Die Bybel praat van eeue en jare en maande en weke en dae. Maar meestal van dae, omdat selfs die eeue tog ook maar dae is. Tog lees ons in die Bybel ook van weke wat stadig verbygegaan het omdat hulle so vol was, of wat eintlik nooit verbygegaan het nie. Een so 'n week was die laaste week van Jesus se lewe op aarde, toe Hy al die pyn en smart, al die hoon en haat van hierdie wereld gely het. Tog was die laaste week uiteindelik vol blydskap: Die son het weer opgekom oor die nuwe mre van die opstanding. En uit die skeur in die aarde het die Lewensvors gestap, vol genade vir l ons weke. Omdat Hy in daardie week vir alles gely het, kom Hy om ons uit te lei uit ons weke van smart na sy weke van genade, na sy ewige liefde. Nou kyk ons terug op daardie laaste week. Maak ons di week weer dae. Want dit was oorspronklik dae, sewe dae van Sondag tot Saterdag, sewe dae van gebeurtenisse en smart. Die laaste sewe dae gee vir ons 'n blik op Jesus se voetspore dag n dag deur die laaste week van sy lyding op aarde. Murray Janson vat die gegewens uit al vier die Evangelies chronologies saam om 'n aangrypende geheelbeeld te vorm van daardie dramatiese laaste sewe dae.

Produktinformationen

    Format: ePUB
    Kopierschutz: AdobeDRM
    Seitenzahl: 128
    ISBN: 9780796318305
    Verlag: Lux Verbi
Weiterlesen weniger lesen

Kundenbewertungen